Voortrekkermonument-Boeremark
Advertisement
𝗪𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺 𝗯𝘆 𝗱𝗶𝗲 𝗹𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗺𝗮𝗿𝗸 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗸𝗼𝗻𝘁𝗿𝗲𝗶! 🚜🌾
As dit nie vars is nie, is dit nie by ons mark te koop nie! Kom ondersteun ons plaaslike boere en die gemeenskap op 25 Julie by die Voortrekkermonument Boeremark in samewerking met Saai.
Bring die hele gesin, van die oupas en oumas tot die bure en hulle vriende! Kom kuier plaaslik, koop plaaslik, en belê in die hartklop van ons gemeenskap.
📍 Voortrekkermonument-Boeremark
🗓️ Saterdag 25 Julie
🕕 07:00 tot 12:00
Betaal jou erfenisheffing vooraf: https://www.q2b.co.za/OnlineTickets/Index/1649?singleEvent=4833
𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘱𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘋𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 é𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴. 𝘓𝘦𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙20 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴. 𝘋𝘪é 𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘵𝘦𝘳𝘶𝘨𝘨𝘦𝘱𝘭𝘰𝘦𝘨 𝘰𝘮 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘸ê𝘳𝘦𝘭𝘥𝘬𝘭𝘢𝘴- 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘦𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘣𝘢𝘬𝘦𝘯 𝘪𝘯 𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥 𝘵𝘦 𝘩𝘰𝘶 𝘦𝘯 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘷𝘰𝘭𝘨𝘦𝘯𝘥𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨 𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘢𝘳.

Where is it happening?
Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, 0027, Centurion, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherVoortrekkermonument-Boeremark