Tollie Parton - Hoofseun | Die Centurion Teater
Schedule
Thu Oct 02 2025 at 07:30 pm to 08:45 pm
UTC+02:00Location
123 Amkor Road, 0157 Centurion, South Africa | Centurion, GT
Advertisement
ππ Terug op populΓͺre aanvraag β en vir βn laaste keer met hiΓ©rdie show!TOLLIE PARTON β HOOFSEUN!
π 2 β 3 Oktober 2025
β° 19:30
π Die Centurion Teater
ποΈ R250 pp
ποΈ Bespreek nou: https://qkt.io/HoofseunTollieOkt25
Hoofseun is βn komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om βn klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge in die gesig te staar, as βn drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou βn fopdosser met die naam Tollie Parton. Hoe gegeur so iets? En die grootste vraag van almal: Hoekom bly mense dink sy is Casper de Vries met (groter) pramme?
Die show is propvol persoonlike stories oor haar dae as hoofseun, haar familie, en haar ervaringe binne die Afrikaner-gemeenskap; En ten spyte van die feit dat niemand daarvoor gevra het nie, stel Tollie die land bekend aan haar nuwe sokkie βtrefferβ. Van Hoofseun na Hoofmeisie.
Hier kom vetpret! Skuus, mens mag nie meer vet sΓͺ nie. Die pret het 'n growwe beenstruktuur.
Advertisement
Where is it happening?
123 Amkor Road, 0157 Centurion, South Africa, 121 Amkor Rd, Centurion, 0157, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: