Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater)
Schedule
Sat Nov 15 2025 at 11:00 am to 12:15 pm
UTC+02:00Location
Die Centurion Teater | Centurion, GT
Advertisement
📣 Terug op oorweldigende aanvraag ná uitverkoopte vertonings in Augustus!🎭 MOLLY & WORS – DIE VERHOOGSTUK
Met Willie Esterhuizen & Lizz Meiring
📅 Saterdag, 15 Nov 2025
🕢 11h00 & 15h00
🎟️ R250 pp
📲 Bespreek nou: https://qkt.io/MollyWorsCT252
Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug—dié keer op die verhoog!
Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema?
"Die geheim van ’n gelukkige huwelik… bly ’n geheim."
Kom kopknik met herkenning oor hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart: heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly vorm hulle ’n gedugte span en die vonke spat!
🎭 Afrikaans | 70 minute | Geen pouse | Geen onder 14 (enkele kru taal)
Vervaardig deur: Artist Warehouse, Westel Productions en Lizz Meiring Produksies
Teks: Willie Esterhuizen
Regie: Pieter Esterhuizen
Stel ontwerp: Willie Esterhuizen
Kostuums: Hollywood Costumes
Musiek: Toby Esterhuizen
Tegnies/Verhoogbestuur: Yvette Hanekom
🍽️ Kom kuier voor die tyd by The Rehearsal Room vir ete en wyn.
📍 Die Centurion Teater | www.centurionteater.co.za
| 063 376 4982
Advertisement
Where is it happening?
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: