TILLIE/MATHILDA - Amanda Strydom & Je-Ani Swiegelaar | Die Centurion Teater
Advertisement
🎭 TILLIE / MATHILDA
✨ Amanda Strydom & Je-Ani Swiegelaar
Gauteng-Debuut!
’n Kragtoer musiekteaterproduksie wat stem gee aan vroue wat die samelewing dikwels miskyk.
📅 Datums: 27 – 28 Junie 2026
🕒 Tyd: Sien vertoningskedule
💰 Kaartjies: R285
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/TillieMatildaCT26
Twee prostitute. Een oud. Een jonk en onvervare. Dis Tillie se eerste nag. Wat volg, is ’n rou, eerlike en soms skokkende blik op desperaatheid, oorlewing en menswaardigheid. Met humor, satire en tragedie word hul stories die universele stem van vroue — ongeag hul omstandighede.
Die storie word verweef met oorspronklike musiek en verwerkings deur Coenraad Rall en Amanda Strydom, en bring ’n unieke teaterervaring wat veel meer as kabaret is — ’n drama wat diep tref en lank by jou bly.
🎭 Benoem vir TWEE Kanna-Pryse by die KKNK 2026!
Teks: Amanda Strydom
Regie: Christo Davids
Musikale regisseur: Coenraad Rall
#TillieMathilda #AmandaStrydom #JeAniSwiegelaar #CenturionTeater

Where is it happening?
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Centurion Teater