Spoegwolf - Hartbeespoort
Schedule
Sun, 21 Jun, 2026 at 10:00 am
UTC+02:00Location
Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort | Kosmos, NW
Advertisement
🔥 SPOEGWOLF IN HARTIES – FATHER’S DAY 🔥Hierdie Vadersdag vat ons die vibes na die ikoniese Dozi’s Back to The Roots in Hartbeespoort vir ’n dag vol musiek, kuier en memories saam met familie en vriende! 🍻🎶
Bring vir Pa, jou kampstoel en jou beste gees — want Spoegwolf en Dromedaris gaan Harties behoorlik laat leef! 🌅🔥
📍 Venue: Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort
đź“… Sondag, 21 Junie 2026
⏰ PROGRAM:
10:00 – Hekke open
12:00 – Drommedaris
13:00 – Spoegwolf
14:15 – Drommedaris
🎟️ KAARTJIES:
👶 Onder 5 – GRATIS
🧒 Onder 13 – R150
👦 Onder 18 – R180
🧑 Volwassenes – R250
👨‍👩‍👧‍👦 Family Package – R680
(2 volwassenes + 2 kinders)
⚠️ NB: Bring jou eie kampstoele. Geen eie kos of drankies toegelaat nie.
📲 Meer info & kaartjies:
WhatsApp Ultimate Events SA
065 873 8907
Advertisement
Where is it happening?
Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort, Dozi Back To Roots, 699, Madibeng, 0251, South Africa, KosmosEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.








