Prime Circle LIVE by Die Veiling Sasolburg
Schedule
Fri, 29 May, 2026 at 08:00 pm
UTC+02:00Location
10 Hf Verwoerd rd, 1947 Sasolburg, South Africa | Sasolburg, FS
Advertisement
PRIME CIRCLE LIVE BY DIE VEILING SASOLBURG! 🔥Maak reg vir ’n epiese rock-aand wanneer Prime Circle die verhoog oorneem by Die Veiling Sasolburg! Een van Suid-Afrika se grootste rockgroepe kom die Vaal laat skud met hulle bekende hits en ongelooflike energie. 🎸🔥
📅 Vrydag, 29 Mei 2026
🕗 20:00
📍 Die Veiling Sasolburg
🎟 Kaartjies:
• R200 per persoon
• R150 kinders onder 12
• R500 VIP (Welkom drankie & snack platter ingesluit)
👊 Bring jou vriende, bespreek jou plek en kom geniet ’n lekker aand van live musiek, kos, drinks en rock vibes by Die Veiling!
🎫 Bespreek jou kaartjies hier:
https://qkt.io/HVovza
#DieVeilingSasolburg #PrimeCircle #LiveMusiek #VaalEvents #RockByDieVeiling
Advertisement
Where is it happening?
10 Hf Verwoerd rd, 1947 Sasolburg, South Africa, Sasolburg, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.














