Wintermark by Die Veiling ☃️🧣
Schedule
Sat Jun 20 2026 at 10:00 am to 03:00 pm
UTC+02:00Location
10 Hf Verwoerd rd, Sasolburg, South Africa | Sasolburg, FS
Advertisement
❄️☕ Kom word warm by die mark!Sluit by ons aan op Saterdag 20 Junie van 10:00 – 15:00 vir ’n knus mark vol winterlekkerte en goeie geselskap.
🔥 Warm drankies
🥣 Heilsame sop
🧣 Handgemaakte serpe
✨ En nog baie meer!
📍 Harry’s Pub – Die Veiling, Sasolburg
📞 Navrae / Stalletjies: 079 809 4063 | 076 927 4639
#WinterMark #KomWordWarm #PlaaslikIsLekker #MarkDag #DieVeiling #Sasolburg
Advertisement
Where is it happening?
10 Hf Verwoerd rd, Sasolburg, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.




