Potjiekos
Advertisement
🍲🔥 POTJIEKOS IS OP DIE KAART! 🔥🍲
Kom kuier saam by NG Riviera-Jakaranda vir ’n heerlike Potjiekos-aand! 😋
📅 Saterdag 19 September 2026
🕔 Opskeptyd: 17:00
📍 Blakestraat 125, Riviera, Pretoria
💜 R120 p/p
Jou ete sluit in:
🥩 ’n Verskeidenheid vleispotte om van te kies
🥕 Groentepot
🍚 Rys / stampmielies
🍮 Nagereg
Bring jou eie eetgerei en drinkgoed (onthou die poedingbakkie 😉), asook jou kombers/kampstoel en kom kuier lekker saam!
📌 Besprekings is noodsaaklik!
Bespreek voor/op 17 September.
📞 Rolin: 071 869 4962
☎️ Kerkkantoor: 072 307 8844
Moenie hierdie heerlike aand misloop nie! 🍲💜
Bespreek jou plek en kom geniet goeie kos, lekker kuier en gemeenskap saam met ons!
#Potjiekos #NGRivieraJakaranda #Gemeenskap #KomKuierSaam #SienOmgeeEnDien

Where is it happening?
125 Blake ST Riviera Pretoria, 0084 Pretoria, South Africa, 125 Blake St, Tshwane, 0084, South Africa, Pretoria
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherNGK Riviera-Jakaranda