Manne Jag
Advertisement
Daarsy manne. Indien julle belangstel in n lekker samekoms. Hierdie jag word nou al in detail gereël. Jy hoef nie n seun te hê as jy wil kom saam jag nie. Ons gaan n bietjie moeite maak met die jag. Boogskiet ouens is ook welkom. Vul jou details hier onder in en ons kontak jou. Gaan regtig een wees om nie te mis nie. Vir die wat my groep is sal reeds weet waaroor die jag gaan. Stuur my n WhatsApp as jy wil chat.
https://forms.gle/LEJXz3vXw8eSwonw6
https://forms.gle/LEJXz3vXw8eSwonw6
Advertisement
Where is it happening?
Petrusburg, Free State - Half Way To Kimberley, Bloemfontein, Free State, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherHunters Cut





