Noorderlig - Vrystaatkunstefees

Schedule

Fri Jul 10 2026 at 08:00 pm to 10:00 pm

UTC+02:00
Location

Kopanong Auditorium | Bloemfontein, FS

Advertisement
Joshua na die Reën en sy volle band bied ‘n musiekervaring wat soos die spanning tussen sonstof en die aarde se atmosfeer saamweef om die Noorderligte te vorm.
“Noorderligte boog vanuit jou
Jy is die draad tussen sonstof en die aarde se atmosfeer
Ek werp al my winters voor jou
Jy buig orent
Fluister bloeisels en Lentes”
‘n Debuutproduksie / A debut production
Genre: Musiek – Kontemporêr / Music – Contemporary
Skrywer / Writer: Jacques De Villiers
Regisseur / Director: Jacques De Villiers
Kunstenaars / Artists: Jacques De Villiers, Stephen Kosterman (kitaar / guitar), Raziela Kosterman, Lardo De Beer (tromme / drums), Marius van Wyk (basspeler / bass)
Klank / Sound: Jacques Scorgie
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time: 90 min
More Info
https://vrystaatkunstefees.co.za/
Advertisement

Where is it happening?

Kopanong Auditorium, C/O Nelson Mandela Ave & DF Malherbe Ave,Bloemfontein, Free State, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Joshua na die Re\u00ebn
Host or PublisherJoshua na die Reën

Ask AI if this event suits you