Jou Ma Se Platespeler by Vrystaat Kunstefees - 7-8 Julie 2026
Advertisement
Daar is niks wat 'n kultuur meer bind as 'n goeie rugbywedstryd nie, behalwe sy musiek!
In JOU MA SE PLATESPELER kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons land wat ’n nuwe stem aan Afrikaanse kunstenaars gegee het. Al die treffers sedert 1930 – jou ouma se plate, jou pa se kassette, jou klasmaat se CD’s, jou kind se Spotify-speellys … dis alles hier.
And if you're English, this show will remind you how Afrikaans you are.
Sluit aan by Kristo Zondagh, Kerry Hiles en Rob Thompson in 'n 90-minute viering van SA se beste Afrikaanse liedjies.
Jou Ma Se Platespeler
OFM Odeion Teater, Odeion School of Music, Kanseliers Ave, Bloemfontein
Dinsdag 7 Julie, 11.30vm
Woensdag 8 Julie, 2.30nm
Kaartjies by https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1592224384

Where is it happening?
Odeion School of Music OSM, UFS, Bloemfontein, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherJou Ma Se Platespeler