LEAH

Schedule

Thu, 06 Mar, 2025 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Leah is beslis een van ons land se besigste kunstenaars met optredes reg oor ons land waar sy aand na aand harte verower met haar unieke klank en persoonlikheid. Sy is iemand wat maklik vir haarself lag en nie skaam is om ‘n nomake-up dag te vat nie.
Haar album, In Afrikaans (Live) is onlangs bekendgestel waar sy van haar grootste treffers akoesties en intiem vertolk. Die musiekvideo vir haar liedjie, Dromer, het ook die lig gesien en het ‘n vars aanslag in die vorm van ‘n liriek video met beeldmateriaal van die beeldskone Leah waar haar borrelende persoonlikheid uitgebeeld word. Haar nuutste studio-album, Kyk Na My, is in September 2019 bekendgestel met gewilde snitte soos Kyk Na My, Ek Noem Jou Myne (Cross My Heart) en die meer onlangse Girls Night. Die musiekvideo vir Girls Night het binne enkele dae meer as 50 000 trefslae op YouTube gehad.
Na die sukses van Met Jou Klere Aan, Volmaan en Ek Mag Jou Mis het sy ook ‘n treffer duet met Jo Black uitgereik getiteld, Nooit Alleen, wat ook die temalied vir die fliek SUSTERS was. Haar funky treffer saam met Kurt Darren en Snotkop, Selfie Song, is ‘n lekker tong-in-die-kies liedjie en mense is gaande daaroor.
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Die Boer

Host or Publisher Die Boer

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Durbanville

Maastricht Kuierfees! Skemerkonsert saam met Jo Black
Fri, 07 Mar, 2025 at 07:00 pm Maastricht Kuierfees! Skemerkonsert saam met Jo Black

Tygerberg Valley Rd, Nieuw Maastrecht, Cape Town, 7551

CONCERTS
JAK DE PRIESTER - MAANLIGFONTEIN
Fri, 07 Mar, 2025 at 08:30 pm JAK DE PRIESTER - MAANLIGFONTEIN

Die Boer

Mindfulness in Movement: a retreat
Sun, 09 Mar, 2025 at 09:00 am Mindfulness in Movement: a retreat

Three Little Birds Healing Centre

HEALTH-WELLNESS
HELENA HETTEMA IN KABARET met Marelize Koch (pianis)
Tue, 11 Mar, 2025 at 08:30 pm HELENA HETTEMA IN KABARET met Marelize Koch (pianis)

Die Boer

ENTERTAINMENT PERFORMANCES

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events