JAK DE PRIESTER - MAANLIGFONTEIN
Schedule
Fri, 07 Mar, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
In 2025 vier ons Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal! In sy 23 jaar as sanger het Jak de Priester al vele ikoniese liedjies geskryf – stories van ekstase, verlange en romanse, soms humoristies, soms diep roerend.Sy nuwe vertoning, Maanligfontein, beloof al die elemente van ’n magiese aand soos by die bioskoop. Kom vier hierdie mylpaal van Afrikaans saam met Jak en beleef ’n aand vol musiek, emosie en stories wat jou hart sal roer.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: