Kunsuitstallingopening: Visuele Tale
Schedule
Sat, 23 Aug, 2025 at 11:00 am
UTC+02:00Location
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns | Pretoria, GT
Hierdie uitstalling bied ʼn breë oorsig van kontemporêre denke en prossesse in die akademiese veld van beeldende kunste. Verskeie mediastrategieë en visuele tale wat individuele kunstenaars verbonde aan die Departement Beeldende Kunste, Universiteit van die Vrystaat in die akademiese wêreld gebruik, word bekendgestel.
Where is it happening?
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, 574 Ziervogel St, Tshwane, 0083, South Africa, PretoriaEvent Location & Nearby Stays: