Kosterdam Eisbeinfees 2026
Schedule
Thu, 24 Sep, 2026 at 10:00 am to Sat, 26 Sep, 2026 at 11:55 pm
UTC+02:00Location
Kosterdam Eisbeinfees | Rustenburg, NW
Advertisement
π Kosterdam Eisbeinfees π Est 2015 - 2026
π Wanneer: 24 - 26 September 2026
π Waar: Kosterdam, Noordwes
Kom geniet 'n heerlik Naweek Familie Fees by Kosterdam Eisbeinfees! π
πΆ Musiek: Geniet die klanke van Boeremusiek en optredes van fantastiese kunstenaars en meer! π€
πββοΈBuitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf!
π Eisbein & Kosstalletjies: Probeer die fees se beroemde Eisbein, en geniet die verskeidenheid van kos- en drankstalletjies, insluitend 'n "ginbar" en bier tent! π»
ποΈ Kampering: Bly oor vir die naweek β kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en geniet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! βΊ
π Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte, musiek, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein #Boermusiek #Noordwes #FunRun #BikeRide #Kampering
Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! π
Feesprogram en Kaartjies aanlyn beskikbaar.
Advertisement
Where is it happening?
Kosterdam Eisbeinfees, Kosterdam Eisbeinfees, Kgetlengrivier, South Africa, RustenburgEvent Location & Nearby Stays:
Know whatβs Happening Next β before everyone else does.