Red ’n Kind Rolbaldag 2026
Schedule
Sat Jun 27 2026 at 08:00 am to 08:15 am
UTC+02:00Location
Impala Rugby Club | Rustenburg, NW
Advertisement
� Dis amptelik! Red ’n Kind Rolbaldag 2026 is oop vir inskrywings!Kom rol saam vir ’n dag vol lag, spanpret en groot harte - alles ten bate van Charitas Social Care Rustenburg. Hierdie is ’n gesinsdag wat jy nie wil mis nie.
� Inskryf is super eenvoudig:
Voltooi net die Google Form, maak jou oorbetaling, en jou span is gereed om te speel!
� Inskrywingsvorm: https://docs.google.com/.../1FAIpQLSdQHwQIR1g.../viewform...
� Pret vir oud én jonk
� Springkasteel
� Rolbal
� Fantastiese pryse
� ’n Boereworsrol per span ingesluit
� Wil jy borg of betrokke raak?
Kontak gerus Surina de Bruin – 082 516 8200
Advertisement
Where is it happening?
Impala Rugby Club, Church St,Rustenburg, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
