Kogelberg Warm-wintermark
Advertisement
🎶❄️ DONDERDAG 25 JUNIE | 16:00–20:00
Die Kogelberg Warm-Wintermark begin Donderdagmiddag!
Meer as 30 stalletjies onder een dak wag vir jou – van unieke kuns en handwerk tot dekoritems, kinderspeelgoed, boeke, plante en nog baie meer.
Sedrick en die orkes sorg vir lekker musiek terwyl jy kuier en inkopies doen!
🍽️ Op die spyskaart:
• Vars gebakte Pannekoek
• Roosterkoek
• Lewerkoekies
• Warm-Chips
• Hamburgers
• Basaarpoeding
• Ons welbekende Sop-en-Sjerrie-tafel
☕ Gratis koffie en warm sjokolade!
Kom kuier saam in die warmte – bring die gesin, bring die vriende!
📍 Kogelberg | 🕓 16:00–20:00
💛 Kom ondersteun plaaslik. Ons sien jou daar!

Where is it happening?
36 1st Avenue, Kleinmond , 36 First Ave, Kleinmond, 7195, South Africa, Hermanus
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherNGK Kogelberg