Klipwerf Boere Orkes LIVE!
Schedule
Fri, 31 Oct, 2025 at 08:00 pm
UTC+02:00Location
59 Rietspruit, Lochvaal, Vanderbijlpark, South Africa | Vanderbijlpark, GT
Kom geniet ’n aand vol musiek, kuier en boere-pret saam met die Klipwerf Boere Orkes!
📅 31 Oktober 2025
🕗 20:00
📍 Die Veiling Plotte
💰 R100 p.p. | VIP R300 p.p. (snacks ingesluit)
🍽️ Tafels vanaf R160 – bespreek jou plek vroeg!
👉 Bespreek nou via WhatsApp: 082 308 9216
Moenie hierdie lekker kuier misloop nie! 🎉
Where is it happening?
59 Rietspruit, Lochvaal, Vanderbijlpark, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: