🎤 APPEL by Die Veiling! Pre-Show Andries Botha 🎶
Schedule
Fri, 28 Nov, 2025 at 08:00 pm
UTC+02:00Location
59 Rietspruit, Lochvaal, Vanderbijlpark, South Africa | Vanderbijlpark, GT
Kom kuier saam met ons op Vrydag, 28 November 2025 vir ’n aand vol musiek, kos en goeie vibes!
📍 Harry’s Pub, Die Veiling – Vanderbijlpark
🎟️ R200 per persoon | 👧 Kinders R70 | 🌟 VIP R600 (sluit welcome drink, snacks & ete in)
💬 WhatsApp die woord "BESPREek" na 082 308 9216 om jou plek te verseker!
Moenie hierdie een misloop nie – dit gaan ’n aand om te onthou wees! 🍻🎶🔥
Where is it happening?
59 Rietspruit, Lochvaal, Vanderbijlpark, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: