Heuwelkruin Kuierfees 2025!
Schedule
Fri Oct 31 2025 at 04:00 pm to 09:00 pm
UTC+02:00Location
43 Stratford Street, Heuwelsig, 9301 Bloemfontein, South Africa | Bloemfontein, FS
Advertisement
Kom kuier by die Heuwelkruin Kuierfees! Daar gaan vermaak en speletjies vir die kinders wees en al die ou gunstelinge soos ‘n witolifanttafel, pannekoek, basaarpoeding, sosaties, worsbroodjies, hamburgers, haloumi, lekker koffie en potjiekos! Kuier saam met familie en vriende met ‘n glasie wyn, gin of “craft” bier terwyl julle ‘n stukkie spitbraai geniet. Vul die koekblikke en vrieskas aan met kleinkoekies, beskuit, vleis en heerlike gebak!
Advertisement
Where is it happening?
43 Stratford Street, Heuwelsig, 9301 Bloemfontein, South Africa, 37 Stratford St, Bloemfontein, 9301, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: