COENIE & ROCCO - '88
Schedule
Fri, 31 Oct, 2025 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
2147 Edenvale, Kenneth Kaunda, 9301 Bloemfontein, South Africa | Bloemfontein, FS
Gehore het gevra, en Rocco de Villiers en Coenie de Villiers het geluister.
Dié twee Viljees span hulle formidable kragte vir die heel eerste keer in hierdie produksie saam. Die repertoire strek vanaf boeremusiek tot by Bach, vanaf die blues tot by ballades.
Daar is ou treffers wat spog met vars vertolkings, nuwe komposisies wat spesifiek vir hierdie produksie geskryf is, en – wag daarvoor! – splinternuwe woordkuns uit die penne van albei kunstenaars.
Hulle style is uiteenlopend, maar hulle deel een groot liefde: Die klavier. In die proses skep hierdie musikante ‘n sonderlinge, nuwe klank.
“En nee,” lag Coenie. “Ontspan - ek dra nie kortbroek op die verhoog nie!”
Where is it happening?
2147 Edenvale, Kenneth Kaunda, 9301 Bloemfontein, South Africa, 41 Kenneth Kaunda Rd, Bloemfontein, 9301, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: