GROET DIE GROTMAN 2 - PHILLRU v ACHTERBERGH GEEN (O/16)
Schedule
Sat, 13 Sep, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud ... of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille tussen mans en vrouens is steeds daar, want mans is steeds van Mars en vrouens van Venus. In Groet die Grotman 2 word die verskille tussen mans en vrouens op komiese wyse uitgebeeld deur Grotman Phillru van Achterbergh. Frans Swart het die teks geskryf en hanteer ook die regie. Groet die Grotman 2 word aangebied met die trotse ondersteuning Afrikaans100, Ambassador Execudrive, Britz Couriers & Removals, Feeste.net, Hollywood Costumes, LTickets, Lift Airlines, Mobilis Auto, RSG, Van Loveren en WS Pianos.Geen O/16
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: