ALETTA FRANCINA in "EFFENS ANDERS"
Schedule
Thu, 18 Sep, 2025 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Donderdag 18 Sept by Die Boer teater in Durbanville. www.dieboer.comAletta se splinternuwe stand-up komedie show, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertelling, en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld.
Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dit’s altyd Effens Anders!
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: