Fliekniek
Advertisement
🎬🍿 FLIEKNIEK | 10 OKTOBER
Maak jou kombers, kampstoel en piekniekmandjie reg vir ’n lekker aand onder die sterre!
Op 10 Oktober geniet ons Klein Karoo op die groot skerm by die Voortrekkermonument. Bring jou geliefde, vriende of familie en kom maak ’n aand daarvan.
🧺 Pak jou piekniekmandjie
🪑 Bring jou stoel of kombers
🎬 Geniet Klein Karoo onder die sterre
❤️ Ideaal vir ’n date night of lekker kuier
🎟️ R95 per persoon
📅 10 Oktober
⏰ Besprekings sluit 8 Oktober
Bespreek nou en kom fliekniek saam met ons! ✨

Where is it happening?
Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria, 0002 Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherVoortrekkermonument