Die Moot: Film Première

Schedule

Sat, 26 Sep, 2026 at 04:00 pm

UTC+02:00
Location

Hoërskool Oos-Moot - Amptelik | Pretoria, GT

Advertisement
KAARTJIES BESKIKBAAR VANAF 17 AUGUSTUS.
Elke buurt het 'n adres, die Moot s'n is in jou Hart.
Biltong Media bied aan, 'n dokumentêre film oor die Moot, sy Mense, en sy Hart. Bring jou kampstoel en jou koelerboks, en kom kyk die fliek saam met ons, in tipiese Moot styl. Daar sal kosstalletjies wees, en die Michael Heyns Kunsgallery bied 'n uitstalling aan van outentieke Moot kunstenaars.
Bring die hele familie, en die bure, en vir Hugo en die polisie, en kom wees deel van hierdie geskiedkundige geleentheid.
(Borgskap geleenthede is beskikbaar - kontak [email protected])
Advertisement

Where is it happening?

Hoërskool Oos-Moot - Amptelik, 1120 Haarhoff St E, Tshwane, 0186, South Africa, Pretoria

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Biltong Media
Host or PublisherBiltong Media

Ask AI if this event suits you