Die GROOT Trap 2026 #Offroad
Schedule
Sat May 23 2026 at 06:30 am to 02:00 pm
UTC+02:00Location
Die Bosveld | Pretoria, GT
Advertisement
🚴♂️🚴♀️ 🚀💪 Die bekende padfietswedren verruil teer vir turf en word amptelik ’n bergfietswedren wat op Saterdag, 23 Mei 2026, by die Bosveld Venue in Montana plaasvind. Deelnemers kan uitsien na ’n dinamiese, natuurlike en energiebelaaide fietservaring wat perfek pas by die GROOT-familie se gees van samehorigheid en avontuur.
Fietsryers kan kies tussen 15 km, 30 km of 60 km bergfiets-roetes, met ’n addisionele 80 km “gravel”-opsie vir dié wat lus is vir ’n groter uitdaging.
Die nuwe roetes bied iets vir elke fiksheidsvlak – van gesinne en ontspanningsryers tot professionele sportlui.
Die GROOT Trap, met trots geborg deur Van Heerden Apteek.🚀💪
#jouGROOTstefm #gaanGROOT #traplarritklap #DieGROOTtrap 🚴♂️🚴♀️
Advertisement
Where is it happening?
Die Bosveld, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
