Bibi - ASPRIS || AfriForum Teater

Schedule

Sun, 28 Jun, 2026 at 03:00 pm

UTC+02:00
Location

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, 0081 Pretoria, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
Bibi se eenvrouvertoning ASPRIS sien die lig by AfriForum Teater. Met eerlike stories, humor en musiek neem Bibi jou op ’n reis van selfontdekking en aanvaarding. Soos haar nuwe enkelsnit sê: “Jy gaan moet wees wie jy is. ASPRIS net wie jy is.”
In hierdie komiese en opregte vertoning kan elke gehoorlid hulself in die stories herken, saam lag én iets waardevols huis toe neem. Kom kyk, kom luister en ontdek die les van om onapologeties ASPRIS leef.
Advertisement

Where is it happening?

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat, 0081 Pretoria, South Africa, Greenlyn Village Centre, 447 Thomas Edison St, Tshwane, 0081, South Africa, Pretoria

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
AfriForum Teater
Host or PublisherAfriForum Teater

Ask AI if this event suits you