Wyn- en Kunsaand 2026
Advertisement
Ranties Ondersteunersklub bied aan Wyn- en Kunsaand te Thaba Eco Hotel.
*Dagboek die datum*
Vir navrae en kaartjies:
Kontak Michelle Dirker by 072 627 1334 / [email protected]
Die aand sluit die volgende in;
• Wynproe geleentheid by gesogte wynplase.
• Kunsuitstalling en -veiling van kunstenaars soos Portchie, Riette Delport, Sonica Odendaal en nog meer.
• 'n Kulinêre plesier wag op almal wat die Kraal Restaurant gaan binnestap.
• Ligte musiek deur Jaid River en Thys Nortje

Where is it happening?
Thaba Eco Hotel and Spa, Kraal Restaurant, Johannesburg, 2053, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherRanties - Ondersteunersklub