Winter KuierMark at Skemerberg Venue
Schedule
Sat Jun 06 2026 at 09:00 am to 04:00 pm
UTC+02:00Location
Skemerberg Venue | Kosmos, NW
Advertisement
🛍️☕ Winter KuierMark – ’n Dag van Kuier, Musiek & Plaaslike Skatte! ☕🛍️Kom geniet ’n heerlike wintersdag saam met ons by Skemerberg Venue in Hartbeespoort! Ons heel eerste Winter KuierMark bring familie, vriende, plaaslike entrepreneurs, lekker kos en live musiek bymekaar vir ’n dag vol warmte en gemeenskap. ❄️✨
Verwag:
🎶 Live music
🍴 Tasty bites & warm winter treats
🛍️ Unieke stalletjies & handgemaakte produkte
☕ ’n Ontspanne kuier-atmosfeer
👨👩👧👦 Pret vir die hele familie
📅 Datum: Saterdag, 6 Junie 2026
🕘 Tyd: 09:00 – 16:00
📍 Plek: Skemerberg Venue, Hartbeespoort
🎟️ Toegang: GRATIS vir die publiek
✨ Hierdie is die eerste van hopelik baie KuierMarkte wat ons kwartaalliks wil aanbied — so kom ondersteun plaaslik en wees deel van iets besonders van die begin af!
👉 Beperkte stalletjies beskikbaar.
#WinterKuierMark #SkemerbergVenue #Hartbeespoort #SupportLocal #FamilyFun #LiveMusic
Advertisement
Where is it happening?
Skemerberg Venue, Skemerberg Plot 291 Rietfontein Hartbeespoort Skemerberg Venue https://goo.gl/maps/543vWRVCtyHYQEiV7,Schoemansville, North-West, South Africa, KosmosEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.






