WIF Girls Night
Schedule
Fri, 05 Jun, 2026 at 06:00 am
UTC+02:00Location
Rockfields Village Centurion | Centurion, GT
Advertisement
๐โจ GIRLS NIGHT: Pantoffels & Pajamas โจ๐Geen hakke. Geen grimering-stres. Geen mans.
Net jy, jou girlsโฆ en โn aand van lekker lag! ๐
Dis tyd om jou hakke te verruil vir pantoffels en jou โreal selfโ saam te bring. Kom soos jy is โ met jou kussing onder die arm en jou kombers oor die skouer. Ons gaan โn chick fliek kyk, stories deel en sommer net die lewe vier.
๐ฟ Ons sorg vir: Popcorn & warm, romerige hot chocolate
๐๏ธ Jy bring: Jou comfy vibes, kussing & kombers
๐ Verwag: Lagbuie, geselsies en โn aand wat jou siel gaan vol maak
Sit waar jy wil. Lรช as jy wil. Maak jouself heeltemal tuis. Dis first come, first comfy.
En moenie worry nieโฆ as jy nie weer kan opkom nie โ ons sal jou optrek ๐
๐ No boys allowed. Net girls. Net pret. Net jy.
๐ Moenie hierdie een misloop nie โ dis die girls night wat jy nodig het!
Advertisement
Where is it happening?
Rockfields Village Centurion, Centurion, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know whatโs Happening Next โ before everyone else does.















