Vroueoggend: In die beeld van God - Pottebakker Meestersklas saam met Tricia Visser
Schedule
Sat, 18 Oct, 2025 at 10:00 am
UTC+02:00Location
H/V Witstinkhout & Bergboslaan, Proteapark, 0305 Rustenburg, South Africa | Rustenburg, NW
βn Pottebakker meestersklas saam met Tricia Visser.
Die tema van die dag is: βIn die beeld van Godβ
βn Sagte herinnering dat ons elkeen wonderlik en uniek gevorm is deur ons Skepper.
π Kaartjies: R350
Ingesluit: al die gereedskap en materiale wat jy benodig, asook heerlike verversings.
Hierdie oggend gaan nie net jou hande besig hou nie, maar ook jou hart en siel voed. Kom ervaar die vreugde van saam-wees, kreatiwiteit en die Goddelike beeld wat in elkeen van ons leef.
Bring jou suster, jou vriendin, of kom net soos jy is β maar moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie.
Kontak ons kerkkantoor om jou plek te bespreek of vir verdere inligting: 014 533 4028
Where is it happening?
H/V Witstinkhout & Bergboslaan, Proteapark, 0305 Rustenburg, South Africa, Nederduitse Gereformeerde Kerk - Rustenburg-Proteapark, Witstinkhout Ave, Rustenburg, 0299, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
