Voelgoed met FARREN en Friends!
Advertisement
Die show wat jou geloof aan die brand steek!
𝗧𝗘𝗠𝗔 – #𝗠𝗼𝗼𝗶𝗗𝗶𝗻𝗴𝗲𝗪𝗮𝗴
Vir elke vrou wat al moeg gevoel het, wat in stilte vir hoop gebid het, en wie se glimlag dalk verlore geraak het in die daaglikse stryd …
Hierdie is jóú uitnodiging tot genesing, vernuwing en herontdekte vreugde!
Saam met Farren deel haar 𝗳𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝘀 die verhoog – sielvolle kunstenaars met musiek, stories en verrassings wat jou diep sal raak en jou sal laat saamsing.
#𝗠𝗼𝗼𝗶𝗗𝗶𝗻𝗴𝗲𝗪𝗮𝗴 is nie net ’n show nie – dit is ’n ervaring.
Bring jou hart en laat 𝗩𝗢𝗘𝗟𝗚𝗢𝗘𝗗 𝗺𝗲𝘁 𝗙𝗔𝗥𝗥𝗘𝗡 𝗲𝗻 𝗙𝗥𝗜𝗘𝗡𝗗𝗦 jou inspireer om te glo, te glimlag en te onthou dat mooi dinge op jou wag!
🤩 Gratis produkte van Silki, EHC en Tiger’s Milk ingesluit! 🤩
Met trots geborg deur 𝗠𝗘𝗗𝗔𝗟 𝗣𝗔𝗜𝗡𝗧𝗦 – ’n trotse Suid-Afrikaanse verfvervaardiger met topgehalte produkte teen goeie pryse, kliek op medalpaints.co.za

Where is it happening?
Good Hope Christian Centre, 5/757 Panton Rd, Cape Town, 7800, South Africa, Guguletu
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherVoelgoed