Visie Fees 2026

Schedule

Sat Sep 19 2026 at 04:00 pm to 06:00 pm

UTC+02:00
Location

c/o De Hoop Avenue and Hugenoot Street Beyerspark, Boksburg, South Africa | Boksburg, GT

Advertisement
Ons nooi jou hartlik uit na ons opkomende Visie Fees op 19 September 2026 – ’n dag gevul met vreugde, gemeenskap en onvergeetlike oomblikke!
Hierdie spesiale geleentheid is daarop gemik om ons kerk aan die gemeenskap bekend te stel en ’n ruimte te skep waar almal welkom voel.
Die hekke open reeds om 11:00, so bring jou familie en vriende saam om die dag saam met ons te geniet. Daar sal hope aktiwiteite wees vir die jongspan, insluitend springkastele en face painting – perfek vir ’n lekker, lewendige dag uit.
Boonop sal daar verskeie kosstalletjies wees met iets vir elke smaak.
Die voorvertoning begin om 16:00, met ons GUEST ARTIST Stephan Nel, waarna die hoogtepunt van die dag volg: ’n lewendige optrede deur die geliefde kunstenaar Demi Lee Moore om 17:00. Haar energieke en opregte musiek beloof om die dag op ’n inspirerende noot af te sluit.
Kaartjies is beskikbaar teen R250, en parkering is heeltemal gratis as ook al
die altiwiteite vir die kinders 🤗
Moenie hierdie spesiale dag misloop nie – kom vier saam, maak nuwe herinneringe en ervaar waaroor ons kerk werklik gaan. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom! ✨
Advertisement

Where is it happening?

c/o De Hoop Avenue and Hugenoot Street Beyerspark, Boksburg, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Ags-Afm ILumen Boksburg
Host or PublisherAgs-Afm ILumen Boksburg

Ask AI if this event suits you