Uiteet kuier
Ons beplan 'n middag uiteet (12:00) saamkuier vir 28 Nov. 2026. Ons het nog nie op 'n venue/restaurant, besluit nie, ons wag eers vir die getalle.
Ek/Ons wil die ete bywoon:
JA / NEE
Aantal mense:
L.W. Die ete is vir jou eie sak, daarom wil ons kyk vir 'n bekostigbare eetplek.
R.S.V.P. asb. voor 23 Okt. 2026.
Where is it happening?
Event Location & Nearby Stays:



















