Stories agter die tunes, Durbanville

Schedule

Tue Oct 08 2024 at 07:00 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
Sluit aan by Francois van Coke vir ‘n intieme vertoning van akoestiese verwerkings van sy bekendste liedjies; vergesel met die stories oor hoe hierdie tunes lewe gekry het.
Francois word deur sy kitaarspeler, Richard Onraet, begelei terwyl hulle die liedjies opvoer wat hom beroemd gemaak het in sy 21-jaar lange loopbaan as voorsanger van Fokofpolisiekar, voorheen Van Coke Kartel en as bekroonde solo kunstenaar.
Gedurende die vertoning sal Francois sy gehoor vermaak met die agtergrond stories van tydlose treffers soos “Toe vind ek jou”, “Komma”, “Dagdrome in suburbia” en “Tot die son uitkom”.
Francois vertel: ‘’Die afgelope 21 jaar was daar vele toerbusse en vliegtuie, lang ure op die pad na êrens, laat-aand parties op nog meer laat-aand parties, baie vroeë oggende, eindlose-slapelose-nagte, baie bekende en ook onbekende gesigte, ou en nuwe vriendskappe, baie liefde en baie, baie musiek wat op klomp verskillende plekke geskryf is. Die mense wat daar was se herinneringe van die stories agter die tunes mag dalk van myne verskil. Maar wie sal ooit weet wie se weergawes reg is. Die details raak baie vinnig baie blurry... maar dis wat ek onthou.”
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, 8 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western Cape

Event Location & Nearby Stays:

Francois van Coke

Host or Publisher Francois van Coke

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Durbanville

Stories agter die tunes, Durbanville
Wed Oct 09 2024 at 07:00 pm Stories agter die tunes, Durbanville

Die Boer

PARTIES ENTERTAINMENT
Business Networking: 10 October 2024
Thu Oct 10 2024 at 09:00 am Business Networking: 10 October 2024

Peppa Jack's Tex-Mex Grill & Bar

BUSINESS
Reddam Babies Stimulation classes | Cycle 2
Thu Oct 10 2024 at 09:30 am Reddam Babies Stimulation classes | Cycle 2

cnr Mosselbankriver Rd and Falcon RD, 7550 Durbanville, South Africa

WORKSHOPS
FRANCOIS VAN COKE
Thu Oct 10 2024 at 08:30 pm FRANCOIS VAN COKE

Die Boer

PARTIES ENTERTAINMENT
QUIET BOARD GAMES @ DG
Sat Sep 21 2024 at 06:00 pm QUIET BOARD GAMES @ DG

Durbanville GAMES

PARTIES ENTERTAINMENT
Disco Frisco Boogie | Nitida Wine Farm | Secret Sunrise
Sat Sep 28 2024 at 08:00 am Disco Frisco Boogie | Nitida Wine Farm | Secret Sunrise

Nitida Wine Farm

PARTIES ENTERTAINMENT
Stories agter die tunes, Durbanville
Tue Oct 08 2024 at 07:00 pm Stories agter die tunes, Durbanville

Die Boer

PARTIES ENTERTAINMENT
FRANCOIS VAN COKE
Tue Oct 08 2024 at 08:30 pm FRANCOIS VAN COKE

Die Boer

PARTIES ENTERTAINMENT
Stories agter die tunes, Durbanville
Wed Oct 09 2024 at 07:00 pm Stories agter die tunes, Durbanville

Die Boer

PARTIES ENTERTAINMENT
FRANCOIS VAN COKE
Thu Oct 10 2024 at 08:30 pm FRANCOIS VAN COKE

Die Boer

PARTIES ENTERTAINMENT

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events