STEF KRUGER EN VRIENDE by Attic Atelier
Schedule
Tue, 16 Dec, 2025 at 05:00 pm
UTC+02:00Location
Attic Atelier at die BENZ, 13 Market street, George, South Africa | George, WC
'n Aand vol woorkuns en lieflikheid met die tydlose musiek van die Liedjiereus, Stef Kruger saam met Petronel Baard op klavier en stem.
Kom geniet 'n skemeruurkonsert waar digter René Bohnen van haar werk voorlees, met vuur maak en lekker kuier in die somerskemer.
Dis Feestyd en dit is die Waarheid!
_Ook visuals kuns van Stef Kruger en Attic Atelier._
16 Desember 2025 | 5PM Attic Atelier | die BENZ
13 Mark straat | George
Kaartjies R150pp
Koop jou kaartjie aanlyn by Quicket of by 082 737 8416.
https://www.quicket.co.za/events/338152-stef-kruger-vriende/
Kontant kroeg
Worsbroodjies te koop.
Where is it happening?
Attic Atelier at die BENZ, 13 Market street, George, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:









