Stadswandeling in Amsterdam
Advertisement
Leer die stad ken, met sy pragtige kanale, strate en pleine. Ontdek baie Suid-Afrikaanse besonderhede in Amsterdam! Waar iets begin het, of juis waar iets teruggekom het.
Tydens die stadswandeling gaan ons verby 15 plekke met 'n verbinding met Suid-Afrika. Nie net plekke uit ons geskiedenis nie, maar ook plekke waar tans aan die band tussen Nederland en Suid-Afrika gewerk word.

Where is it happening?
Krugerplein, Amsterdam, Nederland, Netherlands
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherNederlandse Afrikanervereniging