Spoegwolf - Boksburg (Wildebeest Live)
Schedule
Fri, 24 Apr, 2026 at 09:30 pm
UTC+02:00Location
Wildebeest Live | Boksburg, GT
Advertisement
🎸 SPOEGWOLF LIVE IN BOKSBURG 🎸Maak reg vir ’n onvergeetlike aand saam met een van Suid-Afrika se gewildste bands! Spoegwolf bring hulle energie, hits en vibe na Wildebeest Live Boksburg vir ’n One Night Only show wat jy nie wil mis nie.
🤘Verwag al jou gunsteling songs, ’n elektriese atmosfeer en ’n volgepakte venue!
• Datum: Vrydag, 24 April 2026
• Tyd: Show 21:30 / Deure Open 18:00
• Venue: Wildebeest Live, Boksburg
• Toegang: R200 pp
🚨FIRST COME FIRST SERVE🚨
Bespreek nou: Whatsapp Ultimate Events Sa vir meer info by 065 873 8907
Kom vroeg, bring jou mense en kom geniet ’n aand van goeie musiek, vibes en memories!
#Spoegwolf #LiveMusic #Boksburg #OneNightOnly
Advertisement
Where is it happening?
Wildebeest Live, Black Lemon, 9, Boksburg, 1459, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.





