Skuif jou Kroon Reg π
Schedule
Sat Feb 07 2026 at 09:00 am to 01:00 pm
UTC+02:00Location
Ruby & Rustic Wedding Venue | Benoni, GT
πͺ R250 pp NA 1 Januarie 2026
π KRY 20% AFSLAGβΌοΈ Bespreek Tafel (10 Sitplek) VOOR 1Jan 2026
Kom skud die stof van jou kroon af en skuif dit weer reg! Hierdie inspirerende oggend is ontwerp vir elke vrou wat haar eie waarde, krag en doel wil herontdek β en terselfdertyd die nalatenskap van wysheid en leiding vir die volgende generasie wil vestig.
Dis βn dag van selfliefde, groei, verbinding en opheffing in βn warm, elegante en inspirerende omgewing.Herontdek jou krag en waarde, en inspireer die generasie na jou!
Wat jy kan verwag:
β¨ Motiverende gesprekke oor
selfvertroue en leierskap
β¨ Praktiese wenke vir mindset
-verskuiwing en doelgerigtheid
β¨ Interaktiewe aktiwiteite vir jou en die
vroue rondom jou
β¨ Nuttige insigte om jou jaar met
helderheid en energie te begin
β¨ Kans om jonger en ouer generasies te
inspireer en te verbind
Bring jou dogter, sussie, niggie, ma, ouma en jou hart, jou glimlag en jou kroon - ons skuif dit saam weer mooi reg en laat jou impak op jou lewe Γ©n op die volgende generasie na. π
Vir besprekings, stuur die woord "Kroon" π
π§ [email protected]
π 083 717 8138
https://www.maaknkopskuif.com
Where is it happening?
Ruby & Rustic Wedding Venue, 40 High Road,Benoni, Gauteng, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
















