Roep van die Leeu
Schedule
Fri, 19 Sep, 2025 at 07:00 pm to Sat, 20 Sep, 2025 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
Andre Huguenot Theatre | Bloemfontein, FS
Advertisement
🎠Roep van die Leeu ’n Lewensveranderende teaterervaring wat jou diep sal raak!
Hierdie nuutgeskryfde toneelstuk deur die bekroonde skrywer Maretha Maartens vertel die inspirerende lewensverhaal van C.S. Lewis – die man agter Mere Christianity en The Chronicles of Narnia.
📅 Kaartjies beskikbaar op WebTickets:
🔗 https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1573957780
💰 Spesiale Aanbod:
Tot 1 September slegs R100 p.p.
Daarna R120 p.p.
Moenie hierdie unieke kans misloop nie – bespreek vandag nog jou plek!
#RoepVanDieLeeu #Teater #MarethaMaartens #CSLewis #Lewensveranderend #weesdieverskil
Advertisement
Where is it happening?
Andre Huguenot Theatre, Bloemfontein, Free State, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: