Pietman Geldenhuys Sing (PORT ELIZABETH/GQEBERHA)

Schedule

Thu, 16 Jul, 2026 at 07:30 pm

UTC+02:00
Location

The Music Kitchen | Port Elizabeth, EC

Advertisement
'n Musiekreis tussen twee tale. . .
Pietman Geldenhuys is 'n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, aanbieder (OppieStoep en Landbouweekliks), storieverteller en 'n Skotse persona (Peter Mitchell).
Sy talent as liedjieskrywer is reeds bekroon met 'n Ghoema-toekenning vir Liedjieskrywer van die Jaar, terwyl 'n ander album vir 'n SAMA-toekenning vir Kontemporêre Album van die Jaar genomineer is.
In hierdie unieke 60-minute produksie skuif Pietman die stories vir 'n slag effens opsy en laat die musiek die hoofrol speel.
Met 'n versameling van sy eie Afrikaanse én Engelse liedjies neem hy gehore op 'n persoonlike, opregte en musikale reis deur sy wêreld van woorde, wysies en herinneringe.
"Twee tale. Een kunstenaar. 'n Aand van egte stories deur musiek vertel."
✅ 18h00 - Deure maak oop
✅ 19h30 - Vertoning
✅ Koste - R180 per persoon
✅ Kaartjies beskikbaar by www.musickitchen.co.za/tickets (FIXR)
Advertisement

Where is it happening?

The Music Kitchen, 69 Mangold St, Gqeberha, 6045, South Africa, Port Elizabeth

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Pietman Geldenhuys
Host or PublisherPietman Geldenhuys

Ask AI if this event suits you