Pierneefteater - Pretoria
Jacques De Villiers, die liedjieskrywer en sanger beter bekend as Joshua na die Reën, bring ‘n intieme akoestiese vertoning na Pierneefteater se verhoog. Met musiek en lirieke wat geinspireer is deur sy verhouding met die Natuur en met die mense om hom, sal hierdie vertoning jou bewus maak van die mooi wat nog in hierdie wêreld leef.
Where is it happening?
Event Location & Nearby Stays:



















