Oggendtee met die vroue van kykNET se Appels en Tee

Schedule

Wed, 15 Oct, 2025 at 09:00 am

UTC+02:00

Location

Schoon Stellenbosch Square | Stellenbosch, WC

Advertisement
Sluit aan by skeppers Tina Kruger en Berdene Burger asook hoofspelers Diaan Lawrenson en Tinarie van Wyk Loots van kykNET se nuwe dramareeks Appels en Tee vir ’n eksklusiewe oggendviering. Gasvrou Therese Bam begelei die geleentheid en saam ondersoek ons die misterie, uitdaging en opwinding wat die Suid-Afrikaanse vrou se ervaring vandag definieer.
Deel stories en insigte oor heerlike appeltert en tee terwyl hierdie merkwaardige vroue hul kuns en die noodsaaklikheid van stories bespreek. Dit is meer as net ’n damesoggend - dit is ’n fees van veerkragtigheid, kreatiwiteit en die unieke gees wat vroue saambind.
Kom honger vir gesels, plesierigheid en onvergeetlike appeltert.
Advertisement

Where is it happening?

Schoon Stellenbosch Square, Punjab, Stellenbosch, 7600, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Toyota Stellenbosch Woordfees

Host or Publisher Toyota Stellenbosch Woordfees

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Stellenbosch

Will Linley
Wed, 15 Oct at 07:00 pm Will Linley

Jan Marais Nature Reserve

MUSIC ENTERTAINMENT
Die Piesangskille
Thu, 16 Oct at 07:00 pm Die Piesangskille

Jan Marais Nature Reserve

MUSIC ENTERTAINMENT
Roan Ash & Brandon Miles
Fri, 17 Oct at 07:00 pm Roan Ash & Brandon Miles

Jan Marais Nature Reserve

MUSIC ART
Pinotage Run 2025
Sat, 18 Oct at 09:00 am Pinotage Run 2025

Neethlingshof

DOG
Watercolour Workshops in Stellenbosch
Sat, 18 Oct at 10:00 am Watercolour Workshops in Stellenbosch

Stellenbosch, Western Cape

WORKSHOPS
Watercolour Workshop - Gentle Protea
Sat, 18 Oct at 10:00 am Watercolour Workshop - Gentle Protea

PNA - Stellenbosch Square

WORKSHOPS
Oggendtee met die vroue van kykNET se Appels en Tee
Wed, 15 Oct at 09:00 am Oggendtee met die vroue van kykNET se Appels en Tee

Schoon Stellenbosch Square

sp(i)eel arts therapies collective AGM
Fri, 28 Nov at 10:00 am sp(i)eel arts therapies collective AGM

Adam Small Theatre Complex

HEALTH-WELLNESS MENTAL-HEALTH

What's Happening Next in Stellenbosch?

Discover Stellenbosch Events