“O meno o pouse”- ’n kabaret vol humor, hartseer en hoop met Arina de Witt
Advertisement
“O meno o pouse”is 30 jaar gelede geskryf deur PG du Plessis spesiaal vir Arina de Witt. Omdat Arina op daardie stadium gevoel het sy is nog te jonk is dit nie toe opgevoer nie, en voel sy nou reg om hierdie juweel met gehore te deel.
“O meno o pouse” is ’n intieme, humoristiese en roerende kabaret oor Bets — afgetree, alleen en vasgevang in die stiltes van wat kon gewees het. Bets het gewag. Gewag vir die liefde, vir die regte tyd, vir die vraag. . en haar drome in ’n kas gesit saam met n trourok en ongestuurde briewe. Sy het gewag. Vir liefde. Vir toestemming. Vir môre. Vandag gee sy alles weg.. maar gaan haal haar drome, sonder spyt.
Hierdie nuwe kabaret is ’n reis deur n leeftyd van hoop – ’n storie oor hoe jy ná die “meno-pouse” dalk eers begin leef.. al is dit net n oomblik lank.

Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre