Noord tot Suid
Schedule
Fri, 21 Nov, 2025 at 08:00 pm
UTC+02:00Location
Theatre of Marcellus At Emperors Palace | Edenvale, GT
Advertisement
Juan Boucher bring Noord tot Suid Waar ons klanke woon na die Theatre of MarcellusMaak gereed vir 'n onvergeetlike aand vol musiek, stories en splinternuwe verrassings! Juan Boucher, een van Afrikaans se mees geliefde sangers, tree op Vrydag, 21 November 2025 om 20:00 op by die pragtige Theatre of Marcellus, Emperors Palace.
As deel van hierdie unieke vertoning, Noord tot Suid Waar ons klanke woon, sal Juan saam met die talentvolle Tasché Burger op die verhoog wees. Hulle gaan onder andere hul gewilde duet-treffers "Noord" en "Suid" saam uitvoer en vir die heel eerste keer ook paar verassings met die gehoor deel.
Die aand word afgeskop deur die besonder talentvolle Len Muller, wat verseker die verhoog warm gaan maak vir hierdie spesiale geleentheid.
Moenie hierdie musiekaand misloop nie bespreek jou kaartjies nou en wees deel van n magiese ervaring waar Afrikaanse klanke tuis kom!
Advertisement
Where is it happening?
Theatre of Marcellus At Emperors Palace, Outlakes Quick Cuisine, Ekurhuleni, South Africa, EdenvaleEvent Location & Nearby Stays: