NG WES BASAAR
Schedule
Fri, 05 Jun, 2026 at 05:30 pm to Sat, 06 Jun, 2026 at 02:00 pm
UTC+02:00Location
Sunbird Street, Windhoek, Windhoek, Namibia, 10005 Windhoek, Namibia | Windhoek, KH
Advertisement
Ons nooi jou en jou gesin uit na die NG Wes Basaar β 'n feestelike geleentheid vir die hele gemeenskap! Dis βn kans om saam te lag, lekker te eet, inkopies te doen en sommer net bederf te word met heerlike stalletjies, kinderpret, pannekoek, koek, speletjies, musiek en nog baie meer!
Advertisement
Where is it happening?
Sunbird Street, Windhoek, Windhoek, Namibia, 10005 Windhoek, NamibiaEvent Location & Nearby Stays:
Know whatβs Happening Next β before everyone else does.