Nataniël in Concert with Charl du Plessis
Schedule
Sat Oct 04 2025 at 06:00 pm to 07:30 pm
UTC+02:00Location
Impetus | Port Elizabeth, EC
Advertisement
Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Saterdag 4 Oktober en Sondag 5 Oktober het inwoners van Gqeberha die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Impetus teater met die pianis Charl du Plessis vir hierdie uitvoerings. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.
Advertisement
Where is it happening?
Impetus, 29 Circular drive, Charlo (Fairview),Port Elizabeth, Eastern Cape, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: