Moreleta Basaar 2026
Geniet ’n groot verskeidenheid heerlike kosstalletjies, ontdek unieke produkte by ons markstalletjies en beleef die warm, gesellige atmosfeer waarvoor ons basaar bekend is.
👨👩👧👦 Iets vir die hele gesin
Vir die kinders is daar ’n NextGen-area propvol pret, met speletjies, aktiwiteite en verrassings wat hulle die hele dag sal vermaak.
Bring jou familie, vriende en bure saam en kom geniet ’n dag van saamkuier, lag en nuwe herinneringe maak. Ons sien baie daarna uit om hierdie besondere dag saam met julle te beleef!
🛍️ Stalletjie-aansoeke
Kosstalletjies:
https://moreleta.churchcenter.com/people/forms/1280300
Produktestalletjies:
https://moreleta.churchcenter.com/people/forms/1280302
📅 Merk solank die datum in jou kalender en deel die event met iemand wat saam moet kom kuier! ✨
Where is it happening?
Event Location & Nearby Stays:


















