Mel die Storieverteller - MOSSELBAAI STADSAAL - Chaos is Gratis Praatjie
Advertisement
Mel bring haar praatjie "Chaos is Gratis" na Mosselbaai.
In hierdie eerlike toespraak deel Mel 'n dieper en meer persoonlike insig oor die warboel en gejaag in ons moderne lewe. Asook wat sy doen om saam met die branders te ry en die lewe met al sy malligheid te omhels terwyl sy 'n unieke leefstyl skep.
Dis 'n geleentheid vir jou om rustig te sit en dink oor jou eie lewe en die chaos daarin, maar dan ook hoe jy die chaos beter kan hanteer om ligter deur die lewe te loop.
Tydsduur van aanbieding: ±45 minute
Venue: Stadsaal, Mosselbaai
Adres: 101 Marsh St, Mossel Bay Central, Mossel Bay, 6500
Kaartjieprys: R300pp - vinger ete, tee, koffie, sap ingesluit
Deure open: 10:00
Verrigtinge begin: 10:30
Mel begin: 11:00
Kaartjies beskikbaar by: Johandi - 081 766 8266

Where is it happening?
Mosselbaai, Wes-Kaap, Mossel Bay, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherMDS Management