MEL DIE STORIEVERTELLER - INTERNET SENSASIE (Geen O/14) (Aandvertoning)

Schedule

Sun, 21 Dec, 2025 at 08:30 pm

UTC+02:00

Location

Die Boer | Durbanville, WC

Advertisement
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller, in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!

Ouderdomsbeperking: Geen onder 16’s
Deure open: 18h00
Vertoning begin: 20h30
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Die Boer

Host or Publisher Die Boer

It's more fun with friends. Share with friends

Discover More Events in Durbanville

FRANCOIS BOYCE in EK, 'n TENT & OORLOG
Thu, 30 Oct at 08:30 pm FRANCOIS BOYCE in EK, 'n TENT & OORLOG

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

MOLLY EN WORS met WILLIE ESTERHUIZEN & LIZZ MEIRING  - Geen O\/14 (Taal)
Thu, 06 Nov at 08:30 pm MOLLY EN WORS met WILLIE ESTERHUIZEN & LIZZ MEIRING - Geen O/14 (Taal)

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

ART
MOLLY EN WORS met WILLIE ESTERHUIZEN & LIZZ MEIRING  - Geen O\/14 (Taal)
Sat, 08 Nov at 08:30 pm MOLLY EN WORS met WILLIE ESTERHUIZEN & LIZZ MEIRING - Geen O/14 (Taal)

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

ART
EMO ADAMS & BAND
Sat, 15 Nov at 08:30 pm EMO ADAMS & BAND

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

ENTERTAINMENT MUSIC
EMO ADAMS &  BAND (MIDDAGVERTONING)
Sun, 16 Nov at 02:01 pm EMO ADAMS & BAND (MIDDAGVERTONING)

Chenoweth Straat 6, , 7550 Durbanville, South Africa

ENTERTAINMENT MUSIC

What's Happening Next in Durbanville?

Discover Durbanville Events